NG gemeente Paardekraal-Monument

Die NG gemeente Paardekraal-Monument is 'n gemeente van die Nederduitse Gereformeerde Kerk in die Sinode Goudland (voorheen Wes-Transvaal).

Die gemeente is gestig in 1953. Die kerkgebou is geleë by Nicolas Smitlaan 46, Monument, Krugersdorp. Vorige leeraars sluit in ds. P.J. Stofberg (1982-2020) en dr. E. Casaleggio(2000-2018). Huidige leeraar is Ds. Morné Jacobs (2021-). Daar was in 2018, 137 doop- en 920 belydende lidmate.

Enkele predikante

wysig
  • P.J. Stofberg, ? – 31 De­­sember 2020 (aanvaar sy emeritaat)
  • Morne Jacobs, 1 Fe­bruarie 2021 – hede

Bronne

wysig
  • Small, Mario (samesteller). 2013. Jaarboek van die NG Kerke. Wellington: Tydskriftemaatskappy van die NG Kerk NPC - 'n afdeling van Bybel-Media.