Najade
(Aangestuur vanaf Naiade)
Die Najades (Grieks: Ναϊάδες van νάειν, "vloei", en νἃμα, "lopende water") was in die Griekse mitologie nimfe wat wag gehou het oor fonteine, putte en strome.[1]
Najades word met vars water verbind, nes die Okeaniede met sout water en die Nereïdes met die Middellandse See verbind word.
Mite
wysig’n Najade was baie nou verbind met haar water; as dit opgedroog het, het sy gesterf. Hulle kon gevaarlik en jaloers gewees het. Hulle was óf die dogters van Zeus óf verskeie Okeaniede.
Verwysings
wysig- Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel en:Naiad
- ↑ Fisher, Bob. "Naiads" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 11 September 2018. Besoek op 13 Maart 2008.
- Bibliotheca (Pseudo-Apollodorus) 2.95, 2.11, 2.21, 2.23, 1.61, 1.81, 1.7.6
- Graves, Robert, The Greek Myths, 1955
Eksterne skakels
wysig- Teoi Project: The Naiades
- Encyclopedia Mythica – Naiads Geargiveer 11 September 2018 op Wayback Machine