Nanchang Q-5
Die Nanchang Q-5 is 'n grondaanvalsvegvliegtuig van Chnese oorsprong. In verslae van die Noord-Atlantiese Verdragsorganisasie (NAVO) word na die Q-5 as die Fantan verwys.
Nanchang Q-5 | |
---|---|
'n A-5 van die Bangladesjse Lugmag | |
Tipe | Grondaanvalsvegter |
Vervaardiger | Nanchang Aircraft Mfg. Co. |
Nooiensvlug | 4 Junie 1965 |
Vrygestel | 1970 |
Onttrek | 2011 deur Pakistanse Lugmag |
Status | Gestaak |
Hoofgebruiker | Lugmag van die Volksrepubliek China |
Vervaardig | 1969–2012 |
Aantal gebou | 1,300 |
Sien ook
wysig
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Nanchang Q-5.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |