Nancy Guild

Nancy Guild (11 Oktober 1925 – 16 Augustus 1999) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Somewhere in the Night (1946), The Brasher Doubloon (1947), Black Magic (1949), en Bud Abbott and Lou Costello Meet the Invisible Man (1951).

Nancy Guild
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte (1925-10-11)11 Oktober 1925
Sterfte 16 Augustus 1999 (op 73)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders Elizabeth Anne (b. 1949)
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

FilmografieWysig

RolprenteWysig

  • 1946: Somewhere in the Night
  • 1947: The Brasher Doubloon
  • 1948: Give My Regards to Broadway
  • 1949: Black Magic
  • 1951: Bud Abbott and Lou Costello Meet the Invisible Man
  • 1951: Little Egypt
  • 1953: Francis Covers the Big Town

TelevisiereekseWysig

  • 1952: Where Was I?

Eksterne skakelsWysig