Nat Polen
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Nat Polen (14 Junie 1914 – 3 Mei 1981) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent Across 110th Street (1972) en in die televisiereekse Captain Video and His Video Rangers (1949), The Edge of Night (1956), en One Life to Live (1968).
Nat Polen | |
Geboorte | 14 Junie 1914 |
---|---|
Sterfte | 3 Mei 1981 (op 66) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 3 |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1972: Across 110th Street
Televisiereekse
wysig- 1949: Captain Video and His Video Rangers
- 1950: The First Hundred Years
- 1956: The Edge of Night
- 1968: One Life to Live