Natacha Rambova (19 Januarie 1897 – 5 Junie 1966) was 'n Amerikaanse kostuumontwerper, aktrise, en skryfster. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Salomé (1922), The Hooded Falcon (1924), What Price Beauty? (1925), en When Love Grows Cold (1926).

Natacha Rambova
Natacha Rambova, 1925.png
Gebore
Winifred Kimball Shaughnessy

(1897-01-19)19 Januarie 1897
Sterf5 Junie 1966 (op 69)
NasionaliteitAmerikaans
BeroepKostuumontwerper, aktrise, en skryfster

FilmografieWysig

RolprenteWysig

  • 1922: Salomé
  • 1923: The Woman in Chains
  • 1924: The Hooded Falcon
  • 1925: What Price Beauty?
  • 1925: Cobra
  • 1926: When Love Grows Cold

Eksterne skakelsWysig