Natasha Joubert is 'n Afrikaanse sangeres en skoonheidskoningin. Haar debuutalbum, Mis Jou Soveel, is in 2006 deur EMI uitgereik. In 2007 word sy as Mev. Verenigde Nasies Internasionaal gekroon.[1][2]

Natasha Joubert
Beroep(e)Sangeres
InstrumenteStem
Jare aktief2006 - nou
EtiketteEMI, SELECT
Webwerfhttp://www.natasha.co.za/

Natasha het 'n graad in B.Com. Bedryfsielkunde verwerf en is met die geestelike sanger Willie Joubert getroud.

DiskografieWysig

  • Daisy
  • O My Bokka, 2009 SELECT
  • Mis Jou Soveel CD/DVD, 2006 EMI
  • Mis Jou Soveel, 2006 EMI

VerwysingsWysig

Sien ookWysig

Eksterne skakelsWysig