National People's Front
Die National People's Front (NAPF) is 'n Suid-Afrikaanse politieke party wat in 2018 deur Bheki Gumbi, voormalige nasionale adjunkvoorsitter van die National Freedom Party, gestig is.
National People's Front | |
NAPF | |
Leier | Bheki Gumbi |
---|---|
Gestig | 2018 |
Ideologie | Afrika nasionalisme |
Die party steun 'n platform van versnelde onteiening van grond, sterk grense, prioriteit vir Suid-Afrikaners oor vreemdelinge en die afskaffing van "Romeinse wette".[1]
Die party het aan die Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2019 deelgeneem.
Verkiesingsresultate
wysigNasionale verkiesings
wysigVerkiesing | Stemme | % | Setels |
---|---|---|---|
2019[2] | 4 019 | 0,02 | 0 |
Verwysings
wysig- ↑ Davis, Rebecca. "2019 Elections: Crib-sheet for the political parties contesting the 2019 polls, Part Two". Daily Maverick (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 Mei 2019. Besoek op 17 April 2019.
- ↑ "NPEDashboard" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 Januarie 2020. Besoek op 11 Mei 2019.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |