Naudesberg
Die Naudesberg is 'n berg wat deel vorm van die Kaapse Plooigordel in die Kaapse Wynlande-distrik van die Wes-Kaap, Suid-Afrika.
Naudesberg | |
---|---|
Ligging | Wes-Kaap, Suid-Afrika |
Hoogte | 1565 meter bo seevlak |
Rigting | Noordoos? |
Reeks | Kaapse Plooigordel |
Koördinate | 33°38′55″S 19°44′26″O / 33.6485°S 19.7405°O |
Die Blosrooisuikerbos (Protea effusa) kom onder andere hier voor.