Neil Somers is 'n Afrikaanse sanger.[1]

Neil Somers
OorsprongPretoria, Suid-Afrika
GenresVolwasse kontemporere rock
Beroep(e)Sanger
Jare aktief2009 - nou
EtiketteFANTASIA

Somers is genomineer vir die 'n Huisgenoot-Tempo toekenning vir Beste Nuweling vir 2009. Hy is ook genomineer vir Beste Manlike Solo Kunstenaar 2009 tydens Rapport se Vonk-toekennings.

DiskografieWysig

  • Anderkant Atlantis, FANTASIA, Maart 2009
  • Sinnelose Lente

VerwysingsWysig

Sien ookWysig

Eksterne skakelsWysig