Newton is 'n SI afgeleide eenheid van krag (vektor). Dit is vernoem na sir Isaac Newton.

DefinisieWysig

Newton is die hoeveelheid krag wat nodig is om 'n massa van een kilogram teen 'n tempo van een meter per sekonde kwadraat te versnel.

 

of

 

Kyk ookWysig