Ngaoui
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Ngaoui is 'n bergmassief in Afrika in die Sentraal-Afrikaanse Republiek. Dit het 'n hoogte van 1410 meter en is die hoogste berg in SAR. Die berg is op die grens met Kameroen.
Ngaoui | |
---|---|
Ligging | Weste van Sentraal-Afrikaanse Republiek |
Hoogte | 1410 meter bo seevlak |
Koördinate | 6°36′0″N 14°54′0″O / 6.60000°N 14.90000°O |