Peter Nguyen Van Hung

(Aangestuur vanaf Nguyễn Văn Hùng)

Peter Nguyen Van Hung (Viëtnamees: Phêrô Nguyễn Văn Hùng; Chinees: 阮文雄; pinyin: Ruǎn Wénxióng; gebore 1958) is 'n Viëtnamese-Australiese Katolieke priester en menseregte-aktivis in Taiwan. Hy is deur die Amerikaanse departement van buitelandse sake erken as 'n "held wat optree om moderne slawerny te beëindig".[1][2][3]

Nguyễn Văn Hùng op Ketagalan Boulevard

Verwysings

wysig
  1. "III. Heroes Acting To End Modern Day Slavery". Trafficking in Persons Report. Office to Monitor and Combat Trafficking in Persons, United States Department of State. 5 Junie 2006. Besoek op 22 Januarie 2008.
  2. Fan, Wen-pin (15 Augustus 2005). "外籍神父博愛無私 為外勞及外籍新娘點燃希望之光 ("Foreign priests' selfless love - lighting the spark of hope for foreign workers and brides")". Eastern Television News (in Chinees). Besoek op 31 Maart 2018.
  3. "Mời Dự Buổi Nói Chuyện Của Linh Mục Nguyễn Văn Hùng". Việt Báo Daily News (in Viëtnamees). 16 April 2007. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 Februarie 2009. Besoek op 22 Januarie 2008.

Eksterne skakels

wysig