Ngwenyeni (Letaba)
Die Ngwenyeni is 'n sytak van die Letabarivier in die Limpopoprovinsie van Suid-Afrika. Dit vloei in die sentrale Krugerwildtuin teenaan die Mopani-Phalaborwapad.
Ngwenyeni | |
---|---|
Stroomgebied | Limpopo, Suid-Afrika |
Monding | Letabarivier |
Oorsprong-hoogte | 272 m |
Koördinate: 23°45′24″S 31°22′01″O / 23.75667°S 31.36694°O |
Hierdie artikel is (gedeeltelik) vertaal uit die Cebuano Wikipedia. Sien bron.