Die Nhlaralumi is 'n klein sytak van die Olifantsrivier in die Mpumalanga-provinsie in Suid-Afrika. Dit vloei deur die Timbavati- en Umbabat-natuurreservaat voor dit binne die Krugerwildtuin by die Olifants aansluit.

Nhlaralumi
Stroomgebied Mpumalanga, Suid-Afrika
Hoofrivier Olifantsrivier
Monding Timbavatirivier
Monding-hoogte 234 m
Ligging van Nhlaralumi op 'n kaart (Mpumalanga)
Nhlaralumi
Nhlaralumi
Koördinate: 24°2′30″S 31°30′4″O / 24.04167°S 31.50111°O / -24.04167; 31.50111

Oorsprong

wysig

Monding

wysig

Roete

wysig

Vloei deur ooste van Mpumalanga en die sentrale deel van die Krugerwildtuin.

Eksterne skakel

wysig