Nhlarhwenirivier
Die Nhlarhwenirivier is 'n takrivier van die Letabarivier in die Limpopoprovinsie van Suid-Afrika.
Nhlarhweni | |
---|---|
Stroomgebied | Limpopo, Suid-Afrika |
Monding | Letabarivier |
Monding-hoogte | 287 m |
Koördinate: 23°42′13″S 31°13′0″O / 23.70361°S 31.21667°O |
Die rivier se topografie en vloeirigting is byna 'n spieëlbeeld van die Baderukwerivier.
Ontspring en monding
wysigDit ontspring in die Letaba Ranch Wildreservaat en sluit uit die suide aan by die Letaba, net binne die wesgrens van die Krugerwildtuin.
Hierdie artikel is (gedeeltelik) vertaal uit die Cebuano Wikipedia. Sien bron.