Nicholas Guest
Amerikaanse akteur
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Nicholas Guest (gebore 5 Mei 1951) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Trading Places (1983), National Lampoon's Christmas Vacation (1989), Mortal Kombat (1995), en Astro Boy (2009).
Nicholas Guest | |
Geboorte | 5 Mei 1951 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | Julia Haden Guest Elizabeth Guest |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1978–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1982: Divided We Fall
- 1983: Trading Places
- 1989: National Lampoon's Christmas Vacation
- 1989: Criminal Act
- 1990: The Assassin
- 1991: My Daughter's Keeper
- 1995: Mortal Kombat
- 1996: Night Hunter
- 1999: Morella
- 2001: Cowboy Bebop: The Movie
- 2009: Astro Boy
- 2016: Guest Appearances
Televisiereekse
wysig- 1986: Fathers and Sons
- 1997: USA High
- 1999: Roughnecks: The Starship Troopers Chronicles
- 2001: Heavy Gear: The Animated Series
- 2001: The Mummy
- 2001: Chasing the Sun
- 2008: Psi-Kix
Televisierolprente
wysig- 2004: Peter, Paul, and Mary: Carry It on - A Musical Legacy
Video's
wysig- 1989: Aerosmith: Janie's Got a Gun
- 1996: Nemesis 4: Death Angel
- 2017: I Shot Jesse James with Nicholas Guest