Nicholas Pryor
Amerikaanse akteur
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Nicholas Pryor (28 Januarie 1935 - 7 Oktober 2024) was 'n Amerikaanse akteur.[1] Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Damien: Omen II (1978), Risky Business (1983), Murder at 1600 (1997), en The Hunger Games: Mockingjay - Part 1 (2014).
Nicholas Pryor | |
Geboorte | 28 Januarie 1935 |
---|---|
Sterfte | 7 Oktober 2024 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1970: The Way We Live Now
- 1975: Smile
- 1978: Damien: Omen II
- 1983: Risky Business
- 1990: Brain Dead
- 1994: Hail Caesar
- 1997: Murder at 1600
- 2014: The Hunger Games: Mockingjay - Part 1
Televisiereekse
wysig- 1965: The Nurses
- 1987: The Bronx Zoo
- 1992: Jack's Place
Televisierolprente
wysig- 1959: Summer of Decision
- 1975: Force Five
- 1977: The Life and Assassination of the Kingfish
- 1977: Night Drive
- 1980: The $5.20 an Hour Dream
- 1980: The Last Song
- 1984: Second Sight: A Love Story
- 1985: Into Thin Air
Verwysings
wysig- ↑ "Nicholas Pryor Filmography". Fandango. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 September 2011. Besoek op 10 Julie 2021 – via Wayback Machine.