Nick Giannopoulos
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Nick Giannopoulos (gebore 1 Julie 1963) is 'n Australiese akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Wog Boy (2000), Criminal Ways (2003), en The Kings of Mykonos (2010), en in die televisiereeks Acropolis Now (1989).
Nick Giannopoulos | |
Geboorte | 1 Julie 1963 |
---|---|
Nasionaliteit | Australies |
Beroep(e) | Akteur en skrywer |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1986: 100% Wool
- 2000: The Wog Boy
- 2003: Criminal Ways
- 2010: The Kings of Mykonos
Televisiereekse
wysig- 1989: Acropolis Now
- 2000: The House of Hits
Televisierolprente
wysig- 1986: Elliott Loves Diana
- 1995: The Search for Christmas
- 2004: Greece Is the Word
- 2006: Celebrity Joker Poker