Nicol Stassen
Afrikaanse skrywer, navorser en sakeman
Dr. Nicol Stassen (gebore 8 Junie 1963) is 'n Afrikaanse skrywer, navorser en sakeman. Hy is gebaseer by die Universiteit van Pretoria en spesialiseer in die Dorslandtrek en die Angola-Boere. Hy verwerf 'n BA-talegraad in Afrikaans, Russies, en Duits, 'n meestersgraad in chemiese ingenieurswese, en 'n doktorsgraad in geskiedenis.
Stassen is die besturende direkteur van Protea Boekhuis.
Bibliografie
wysig- 2009: Afrikaners in Angola, 1928–1975
- 2010: The Boers in Angola, 1928–1975
- 2011: William Chapman – Reminiscences
- 2018: De Jagers in die Dorsland
Bronne
wysig- Nel, Ronel: Gaan na hom, elke bundel wat vrede en rus soek. In: Taalgenoot, Winter 2021.
- Boek: De Jagers in die Dorsland. Maroela Media (17 September 2018). URL besoek op 17 September 2018.