Nicole Randall Johnson
Amerikaanse aktrise
Nicole Randall Johnson (gebore 9 Desember 1973) is 'n Amerikaanse aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Role Models (2008) en in die televisiereekse MADtv (1995), Reno 911! (2003), en Key and Peele (2012).
Nicole Randall Johnson | |
Geboorte | 9 Desember 1973 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise, skryfster, en vervaardiger |
Aktiewe jare | 2002–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 2004: Reaction
- 2008: Role Models
Televisiereekse
wysig- 1995: MADtv
- 2003: Reno 911!
- 2004: Significant Others
- 2006: Sexiest...
- 2007: Andy Barker, P.I.
- 2012: Key and Peele
- 2012: Greetings from Home