Nikki Cox (gebore 2 Junie 1978) is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Terminator 2 (1991) en The Glimmer Man (1996), en in die televisiereekse Baywatch (1989) en Las Vegas (2003).

Nikki Cox
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise, vervaardiger, en skryfster
Internet-rolprentdatabasis-profiel

FilmografieWysig

RolprenteWysig

  • 1991: Terminator 2
  • 1996: The Glimmer Man

TelevisiereekseWysig

  • 1989: Baywatch
  • 1994: Someone Like Me
  • 1995: Unhappily Ever After
  • 1996: Pearl
  • 1999: Norm
  • 2000: Nikki
  • 2003: Las Vegas
  • 2003: The Jake Effect

TelevisierolprenteWysig

  • 1989: The Ryan White Story
  • 2001: 70th Annual Hollywood Christmas Parade
  • 2005: NBC Premiere Week Preview
  • 2007: Fugly
  • 2011: A Christmas Wedding Tail

Video'sWysig

  • 1989: Paula Abdul: Straight Up
  • 1989: Paula Abdul: Forever Your Girl

Eksterne skakelsWysig