Nikolskoje (Kamiziak-rajon)
Nikolskoje (Russies: Никольское) is 'n klein dorpie in Astrachan-oblast, Rusland. Dit behoort tot die Nikolo-Komarofka Plaaslike Munisipaliteit wat nog twee groter nedersettings, Komarofka en Morjakof, insluit. Soos baie ander dorpies in Kamiziak-rajon, is dit op 'n eiland in die Wolga-rivierdelta geleë. Dit lê op die regteroewer van die Wolgarivier 12 kilometer noordwes van die rajon se setel, Kamiziak.
Nikolskoje Никольское | |
---|---|
Dorpie | |
Die ligging van Astrachan-oblast in Rusland | |
Koördinate: 46°09′02″N 47°55′07″O / 46.15056°N 47.91861°O | |
Land | Rusland |
Deelgebied | Astrachan-oblast |
Rajon | Kamiziak |
Bevolking | |
• Totaal | 24 |
Tydsone | UTC+04:00 (AST, Astrachanse tyd) |
Poskode | 416305 |
Demografie
wysigVolgens Sensus 2010 het Nikolskoje 24 inwoners gehad. Etniese Russe vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.[1]
Verwysings
wysig- ↑ Bespyatov, Tim. "Astrakhan Oblast. Ethnic composition (noisy data from census microdata base), all places: 2010 census". Population statistics of Eastern Europe & former USSR (in Russies). Besoek op 1 Augustus 2023.