Nils Reinhardt Christensen
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Nils Reinhardt Christensen (13 April 1919 – 8 November 1990) was 'n Noorse akteur, regisseur, skrywer, en kunsregisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Selv om de er små (1957), Line (1961), Et øye på hver finger (1961), en Stompa til Sjøs! (1967).
Nils Reinhardt Christensen | |
Geboorte | 13 April 1919 |
---|---|
Sterfte | 8 November 1990 (op 71) |
Nasionaliteit | Noors |
Beroep(e) | Akteur, regisseur, skrywer, en kunsregisseur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1956: Roser til Monica
- 1957: Selv om de er små
- 1959: 5 loddrett
- 1961: Line
- 1961: Et øye på hver finger
- 1962: Stompa & Co
- 1963: Stompa, selvfølgelig!
- 1965: Stompa forelsker seg
- 1967: Stompa til Sjøs!
- 1969: Psychedelica Blues
Eksterne skakels
wysig