Nîmes

(Aangestuur vanaf Nimes)

Nîmes is 'n stad in suidoos Frankryk met 145 000 inwoners (2005-sensus). Dit is die prefektuur (hoofstad) van die departement Gard.

Nîmes

Kaart Wapen
Vlag
 Land Frankryk
 Koördinate 43°49′N 4°21′E / 43.817°N 4.350°O / 43.817; 4.350
 Stigting (Édit d'union) 6de eeu v.C.
 Oppervlak:  
 - Totaal 161,85 vk km
 Hoogte bo seevlak 21-215 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2005) 145 000
 - Bevolkingsdigtheid 883/vk km
 Tydsone UTC +1
 - Somertyd UTC +2
 Burgemeester Jean-Paul Fournier
 Amptelike webwerf nimes.fr

Nîmes lê nie ver van Avignon, Montpellier en Marseille af nie en is bereikbaar via die snelweg A9 en A54 en die trein.

Gebore

wysig

Eksterne skakels

wysig