Nina Doroshina

Nina Doroshina (3 Desember 1934 – 21 April 2018) was 'n Sowjetse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Bezumnyy den (1956), Chelovek rodilsya (1956), Pervyy trolleybus (1964), en Love and Doves (1985).

Nina Doroshina
Geboorte (1934-12-03)3 Desember 1934
Sterfte 21 April 2018 (op 83)
Nasionaliteit Sowjets
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

FilmografieWysig

RolprenteWysig

  • 1956: Bezumnyy den
  • 1956: Chelovek rodilsya
  • 1958: Schastye nado berech
  • 1961: Konets staroy Beryozovki
  • 1962: Artist iz Kokhanovki
  • 1964: Pervyy trolleybus
  • 1965: Lushka
  • 1966: Alyoshkina okhota
  • 1985: Love and Doves

TelevisierolprenteWysig

  • 1979: Dvenadtsataya noch

Eksterne skakelsWysig