Nina Franoszek
Duitse aktrise
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Nina Franoszek (gebore 16 Maart 1963) is 'n Amerikaanse aktrise en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent The Pianist (2002) en in die televisiereeks Mad Men (2007).
Nina Franoszek | |
Nasionaliteit | Amerikaans |
---|---|
Beroep(e) | Aktrise en regisseuse |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1992: Die Liebesreise des Herrn Matzke
- 1998: Joint Venture
- 2002: The Pianist
Televisiereekse
wysig- 1993: Berlin Break
- 1994: Die Stadtindianer
- 1995: Zwei Männer und die Frauen
- 1997: Sardsch
- 1997: Freunde wie wir
- 2002: Körner und Köter
- 2007: Mad Men
- 2011: Scharfe Hunde
Televisierolprente
wysig- 1991: Murderous Decisions
- 1991: Mystery of the Keys
- 1993: Neues Deutschland
- 1994: Julian H. Kidnapped
- 1994: Hotel Interim
- 1995: Angst
- 1997: Viel Spaß mit meiner Frau
- 1998: Im Atem der Berge
- 1998: Visioner
- 1998: Krambambuli
- 2016: Katie Fforde: Hexensommer