Nisjapoer
(Aangestuur vanaf Nishapur)
Nisjapoer (Persies: نیشابور) is 'n stad in die provinsie Chorasan (Noordoos-Iran) met meer as 200 000 inwoners.
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Iran |
Provinsie | Razavi Khorasan |
Koördinate | 36°12′N 58°47′O / 36.200°N 58.783°O |
Stigting | 3de eeu |
Oppervlakte: | |
- Totaal | vk km |
Hoogte bo seevlak | 1 250 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2006) | 205 972 |
- Bevolkingsdigtheid | /vk km |
Tydsone | IRST / UTC +3:30 |
- Somertyd | IRDT / UTC +4:30 |
Burgemeester | |
Amptelike webwerf |
Nisjapoer is 'n toerismestad, veral danksy die graf van Omar Chajjam, Attar, Kamal-o-molk en ander. Dit is soos vele stede en streke in Iran bekend vir sy mooi tapyte.