Nissan GT-R
Die Nissan GT-R is 'n 2-deur 2+2-sportkoepee[2] wat deur Nissan gebou word en die eerste keer in Japan in 2007 vrygestel is.[3][4][5] Dit is die opvolger van die Nissan Skyline GT-R hoewel dit nie meer deel van die Skyline-reeks is nie.
Oorsig | |
---|---|
Vervaardiger | Nissan |
Ook genoem | Godzilla |
Produksie | Desember 2007-huidig |
Montering | Kaminokawa, Tochigi, Japan[1] |
Ontwerper | Shiro Nakamura |
Bakwerk en onderstel | |
Klas | Sportmotor |
Bakstyl | 2-deur 2+2 coupé |
Uitleg | Voorenjin, vierwieldryf |
Platform | Nissan PM platform |
Spesifikasies | |
Enjin(s) | 3.8 L Nissan VR38DETT tweeling-turbo V6 |
Ratkas | 6-gang outomaties (met dubbelkoppelaar) |
Lengte | 4656 of 4671 mm |
Breedte | 1895 of 1902 mm |
Hoogte | 1369 of 1372 mm |
Massa | 1740 kg |
Asafstand | 2780 mm |
Plek in geskiedenis | |
Voorganger | Nissan Skyline GT-R |
Tussen 1969 en 1974, en weer tussen 1989 en 2002, het Nissan 'n hoë werkverrigtingweergawe van sy Skyline sedan as die Nissan Skyline GT-R vrygestel. Hierdie motor is bewys om ikonies vir Nissan te wees[6][7] en behaal vele roem en sukses op beide die oop pad en resiesbane.
Die Nissan GT-R, hoewel dit nie meer die "Skyline" embleem dra nie, het ooreenkomste met die Nissan Skyline GT-R, wat slegs beskikbaar was in die VSA as 'n grysmarkmotor. Soortgelyk aan die latere geslagte van die Skyline GT-R's, is die Nissan GT-R vierwielaangedrewe met 'n tweeling-turbo sessilinderenjin en het die kenmerkende vier ronde agterligte. Maar die GT-R is 'n heeltemal nuwe model wat min deel met sy Skyline-familie, en is 'n volledige herontwerp van die vorige Skylines eerder as 'n inkrementele evolusie; die vierwieldryf HICAS stelsel is verwyder en die vorige reguit-6 RB26DETT enjin is vervang met 'n nuwe V6 VR38DETT.[8] Die GT-R het ook sy Skylinevoorganger se bynaam "Godzilla" behou,[9] so genoem deur die Australiese motorpublikasie "Wheels" in sy Julie 1989 uitgawe.
Verwysings
wysig- ↑ "NISSAN - CORPORATE INFORMATION - Outline of Company - Facilities in Japan" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 November 2019. Besoek op 4 Oktober 2014.
- ↑ "Nissan GT-R Review" (in Engels). Edmunds.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 Januarie 2020. Besoek op 22 Junie 2014.
- ↑ "Car and Driver – First Look Nissan GT-R" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 Oktober 2007. Besoek op 17 Februarie 2015.
- ↑ "2009 Nissan Skyline GT-R". Inside Line. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 Oktober 2007. Besoek op 17 Februarie 2015.
- ↑ "First Look: 2008 Nissan GT-R". MotorTrend (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 Oktober 2015.
- ↑ "Nissan Skyline GT-R" (in Engels). evo.co.uk. p. 1. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 September 2015. Besoek op 9 Oktober 2008.
- ↑ "Nissan Skyline GT-R". Zimbio. p. 1. Besoek op 9 Oktober 2008.
- ↑ "Under the hood of the Nissan GT-R" (in Engels). Autoblog. 11 September 2007. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 November 2019. Besoek op 11 September 2007.
- ↑ Blackburn, Richard (29 Februarie 2008). "Nissan GT-R: 'Godzilla' returns..." drive.com.au. p. 1. Besoek op 26 Augustus 2008.
Eksterne skakels
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Nissan GT-R. |
- Nissan GT-R amptelike webwerf
- Nissan GT-R persinligting
- Nissan GT-R Nismo GT3 Geargiveer 23 September 2015 op Wayback Machine
- Nissan GT-R 0-60 tye Geargiveer 28 Maart 2015 op Wayback Machine
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |