Nissan toetsterrein
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Nissan Motors bedryf 'n toetsterrein in Motegi, Haga-distrik, Tochigi-prefektuur, Japan. Die baan sluit 'n veld ("off-road")-fasiliteit in vir die toets van vragmotors en SNVs.[1] Die Motegi-toetssentrum (茂木 試 験 場) is geleë te 555 Aida-Ōaza,[2] Haga-gun, Motegi (栃木県茂木町大字鮎田555). Die baan is deur die Tobishima Korporasie (Japan) gebou en in 1997 voltooi.[3]
Verwysings
wysig- ↑ "Nissan's Motegi test center goes off-roading". Autoblog (in Engels). 15 Maart 2007. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 4 Augustus 2010.
- ↑ "Postal code lookup for Aida" (in jp). Besoek op 4 Augustus 2010.
{{cite web}}
: AS1-onderhoud: onerkende taal (link)(jp) - ↑ "Tobishima project". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Maart 2016. Besoek op 4 Augustus 2010. (jp)