Noah Emmerich (gebore 27 Februarie 1965) is 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Truman Show (1998) en Little Children (2006), en in die televisiereekse The Walking Dead (2010) en The Americans (2013).

Noah Emmerich
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 27 Februarie 1965 (1965-02-27) (55 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur en regisseur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

FilmografieWysig

RolprenteWysig

  • 1996: Beautiful Girls
  • 1998: The Truman Show
  • 2000: Love & Sex
  • 2001: Julie Johnson
  • 2002: Windtalkers
  • 2004: Miracle
  • 2006: Little Children
  • 2008: Pride and Glory
  • 2009: Source of Pride: The Making of 'Pride and Glory'

TelevisiereekseWysig

  • 2010: The Walking Dead
  • 2010: Backwash
  • 2013: The Americans

TelevisierolprenteWysig

  • 1999: Smog
  • 2009: Blueprint for Accountability: Working the Dark Side
  • 2011: Metro

Video'sWysig

  • 2003: Windtalkers: Actors Boot Camp
  • 2004: The Making of 'Miracle'
  • 2005: How's It Going to End? The Making of 'The Truman Show'
  • 2014: Executive Order 2579: Exposing the AMERICANS
  • 2014: The Americans: Perfecting the Art of Espionage

Eksterne skakelsWysig