Novarupta
Novarupta ('n Latynse naam wat "nuut uitgebars" beteken) is 'n vulkaan op die Alaska-skiereiland, sowat 290 myl of 470 km suidwes van Anchorage in die Nasionale Katmai-park en bewaringsgebied (Katmai National Park and Preserve) geleë, wat in 1912 tydens 'n vulkaniese uitbarsting ontstaan het wat deur wetenskaplikes as die grootste in die 20ste eeu beskryf is.[1] Die hoeveelheid magma, wat destyds vrygestel is, was met 13 kubieke kilometer dertig keer groter as dié gedurende die uitbarsting van Mount St. Helens in die deelstaat Washington in 1980.
Novarupta | |
---|---|
Ligging | Aleoete-reeks, Alaska (VSA) |
Hoogte | 841 meter bo seevlak |
Koördinate | 58°16′0″N 155°9′24″W / 58.26667°N 155.15667°W |
Bergtipe | Aktiewe stratovulkaan |
Laaste uitbarsting | Junie tot Oktober 1912 |
Verwysings
wysigEksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Novarupta.
- Amptelike webtuistes