Sumbe
(Aangestuur vanaf Novo Redondo)
Sumbe (voorheen Novo Redondo) is die hoofstad van die Cuanza Sul-provinsie in Angola. Die stad het 'n bevolking van 51 749 in 2010 gehad.[1]
Sumbe (voorheen Novo Redondo) | |
---|---|
'n Klein dorp naby Sumbe geleë. | |
Koördinate: 11°12′S 13°50′O / 11.200°S 13.833°O | |
Land | Angola |
Provinsie | Cuanza Sul |
Hoogte | 0 m (0 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 51 749 |