Nowokrasnoje (Astrachan-oblast)

Nowokrasnoje (Russies: Новокрасное) is 'n Kasakse dorpie in Astrachan-oblast, Rusland. Dit is die setel van die gelyknamige Nowokrasnoje Plaaslike Munisipaliteit wat nog twee kleiner nedersettings insluit. Soos baie ander nedersettings in Wolodarski-rajon, is dit op 'n eiland in die Wolga-rivierdelta geleë.

Nowokrasnoje

Новокрасное
Dorpie
Die ligging van Astrachan-oblast in Rusland
Die ligging van Astrachan-oblast in Rusland
Nowokrasnoje is in Astrachan-oblast
Nowokrasnoje
Nowokrasnoje
Die ligging van Nowokrasnoje in Astrachan-oblast
Koördinate: 46°26′44″N 48°50′13″O / 46.44556°N 48.83694°O / 46.44556; 48.83694
LandVlag van Rusland Rusland
DeelgebiedAstrachan-oblast
RajonWolodarski
Bevolking
 • Totaal295
TydsoneUTC+04:00 (AST, Astrachanse tyd)
Poskode
416187

Demografie

wysig

Volgens Sensus 2010 het Nowokrasnoje 287 inwoners gehad. Etniese Kasakke vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.[1]

Etniese groepe Sensus 2010 Persentasie
Kasakke 193 67,2%
Russe 94 32,8%
Totaal 287 100%

Verwysings

wysig
  1. Bespyatov, Tim. "Astrakhan Oblast. Ethnic composition (noisy data from census microdata base), all places: 2010 census". Population statistics of Eastern Europe & former USSR (in Russies). Besoek op 14 Augustus 2023.