Nsamarivier
Die Nsamarivier is 'n sytak van die Klein-Letabarivier in die Limpopoprovinsie van Suid-Afrika.
Nsamarivier | |
---|---|
Stroomgebied | Limpopo, Suid-Afrika |
Monding | Klein-Letabarivier |
Oorsprong-hoogte | 364 m |
Koördinate: 23°25′57″S 30°59′50″O / 23.43250°S 30.99722°O |
Die Hudson Ntsanwisidam is in die Nsamarivier geleë.
Hierdie artikel is (gedeeltelik) vertaal uit die Cebuano Wikipedia. Sien bron.