Nsikazirivier
Die Nsikazirivier is 'n sytak van die Krokodilrivier in Mpumalanga, Suid-Afrika. Die Nsikazirivier vloei rigting suid en vorm die suidwestelike grens van die Krugerwildtuin.
Nsikazirivier | |
---|---|
Stroomgebied | Mpumalanga, Suid-Afrika |
Monding | Krokodilrivier |
Oorsprong-hoogte | 309 m |
Koördinate: 25°31′43″S 31°22′20″O / 25.52861°S 31.37222°O |
Hierdie artikel is (gedeeltelik) vertaal uit die Cebuano Wikipedia. Sien bron.