Ntombhela kaMalandela
Ntombhela kaMalandela was 'n Zoeloekoning. Sy voorganger was sy vader, Koning Malandela kaLuzumana. Sy seun, Zulu kaNtombhela, het hom later (êrens in die 17de eeu) opgevolg.
Ntombhela kaMalandela | |
---|---|
Koning van die Zoeloenasie | |
Dinastie | Huis van die Zoeloe |
Volle naam | Ntombhela kaMalandela |
Voorganger | Malandela kaLuzumana |
Opvolger | Zulu kaNtombhela |
Kinders | Zulu kaNtombhela |
Vader | Malandela kaLuzumana |
Voorafgegaan deur Malandela kaLuzumana |
Koning van die Zoeloenasie | Opgevolg deur Zulu kaNtombhela |