Nuwe Eersterus is 'n dorp in die noordweste van Gauteng, Suid-Afrika, sowat 39 km noordwes van Pretoria. Dit word begrens in die weste deur Soshanguve en die ooste deur Hammanskraal. Die dorp is algemeen bekend as "Eersterus".

Nuwe Eersterus
Nuwe Eersterus is in Gauteng
Nuwe Eersterus
Nuwe Eersterus
 Nuwe Eersterus se ligging in Gauteng
Koördinate: 25°24′39″S 28°8′0″O / 25.41083°S 28.13333°O / -25.41083; 28.13333
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieGauteng
MunisipaliteitStad Tshwane
Oppervlak
 • Totaal23,64 km2 (9,13 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal35 059
 • Digtheid1 483/km2 (3 840/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Indiërs/Asiërs0.2%
 • Bruin mense0.2%
 • Swart mense99.2%
 • Ander0.4%
Taal (2011)
 • Tswana 27.6%
 • Noord-Sotho 22.3%
 • Tsonga 21.5%
 • Suid-Ndebele 10.4%

Geskiedenis

wysig

Dit is opgeneem in die Gautengprovinsie in 2004 onder die jurisdiksie van die Tshwane Metro.

Die mees gesproke tale is Tswana, Noord-Sotho, Tsonga en Ndebele.

Onderafdelings

wysig

Die dorp is verdeel in blokke A, B, C, D1, D2, E, F1, F2, F3, F4 en Soutpan en Marikana informele nedersetting. Die Tswaing-kratermuseum is ook geleë in Nuwe Eersterus.

Verwysings

wysig
  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Nuwe Eersterus". Sensus 2011.