Nwanedirivier
Die Nwanedirivier is 'n takrivier van die Limpoporivier in die noorde van die Limpopoprovinsie van Suid-Afrika. Die Nwanedidam is in die rivier geleë.
Nwanedirivier | |
---|---|
Stroomgebied | Limpopo, Suid-Afrika |
Monding | Limpoporivier |
Oorsprong-hoogte | 1 160 m |
Monding-hoogte | 344 m |
Koördinate: 22°20′0″S 30°36′53″O / 22.33333°S 30.61472°O |
Hierdie artikel is (gedeeltelik) vertaal uit die Engelse Wikipedia. Sien bron.