Nykøbing Mors
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Nykøbing Mors is ‘n plek in die Deense Noord-Jutlandstreek van die Morsømunisipaliteit. Dit het 9 154 inwoners (2011).
Nykøbing Mors | |
---|---|
Nykøbing Mors | |
Koördinate: 56°47′44″N 8°51′29″O / 56.79556°N 8.85806°O | |
Land | Denemarke |
Streek | Noord-Jutland |
Munisipaliteit | Morsø |
Bevolking | |
• Totaal | 9 154 |
Nykøbing Mors is die grootste plek op die eiland Mors in die Limfjord in die noordweste van Denemarke, in die Morsømunisipaliteit.
Die dorpie het 9 189 inwoners (2008). Die geskiedenis van Nykøbing Mors gaan terug tot 1299 toe dit staatsreg verkry het. Die belangrikste bestaansmiddel is die handeling van ware en vissery. Die klooster Dueholm speel ook ‘n belangrike rol in die geskiedenis van hierdie plek. Die grootste gedeelte van die Nykøbing Mors is rondom 1900 aangebou en het vanaf hierdie tydperk ‘n meer nywerheidskarakter begin kry.
Dit is hier in Nykøbing Mors waar daar in 1899 die Deens-Noorse skrywer Aksel Sandemose gebore word. Die ervaring wat hy hier in Nykøbing Mors opgedoen het sou hy in sy later werke aanwend.