Oeral-Altaïes
Oeral-Altaïes is 'n uitgediende taal-superfamilie-voorstel met groot subfamilies die Oeraalse en Altaïese. Sedert die 1960's is die voorgestelde taalfamilie wyd verwerp.[1][2] Ook soms bekend as die Turaniese taalgroep.
Oeral-Altaïes Turaniese taalgroep
| |
---|---|
Geografiese verspreiding: |
Eurasië |
Genetiese klassifikasie: |
Oeral-Altaïes |
Onderafdelings: | |
Verspreiding van Oeral-Altaïes |
Algemene kenmerke van dié tale sluit in:
- klinkerharmonie;
- afwesigheid van 'n besitlike werkwoord; en
- die ontbreking van geslagtelike aanduiding in die derde persoon.
Verwysings
wysig- ↑ Colin Renfrew, Daniel Nettle: Nostratic: Examining a Linguistic Macrofamily - Page 207, Publisher: McDonald Institute for Archaeological Research, University of Cambridge(1999), ISBN 9781902937007
- ↑ Robert Lawrence Trask: The Dictionary of Historical and Comparative Linguistics - PAGE: 357, Publisher: Psychology Press (2000), ISBN 9781579582180
Eksterne skakels
wysig- (en) "Ob-Ugric languages". Encyclopædia Britannica. Besoek op 1 April 2018.