Okavangorivier
Die Okavangorivier is een van die min riviere wat nie in die see uitmond nie. Dit ontspring in die hooglande van Angola, plaaslik bekend as die Kubangorivier, voor die Cuitorivier daarby aansluit. Dit vloei dan suidooswaarts voor dit eindelik die Okavangodelta in Botswana binnevloei. Dit vloei ook vir etlike kilometers op die grens tussen Angola en Namibië, en vorm die wesgrens van die Kaprivistrook. Aanliggend aan die Kaprivistrook is 'n stroomversnelling, die sogenaamde Popavalle, benewens die Mahango-wildtuin, gewilde toeriste-aantreklikhede.
Okavangorivier | |
---|---|
Die Okavangorivierdelta. | |
Die stroomgebied van die Okavangorivier. | |
Oorsprong | Hoogland van Bié (Angola) |
Monding | Okavangodelta in Botswana |
Stroomgebied | Angola, Namibië, Botswana |
Lengte | 1 600 km (994 myl) |
Gemiddelde afloop | 475 m³/s (16 774 cu ft/s) |
Stroomgebiedopp. | 530 000 km² (204 634 myl²) |
Kaart van die Okavangodelta.
|
Vislewe
wysigVan die visse wat hier voorkom sluit in: