Okko
manlike voornaam
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Okko is 'n manlike ou Duitse voornaam, wat veral in die Friesise kulturele ruimte voorkom.
Die naam is 'n Friesise troetelvorm van name wat met die Oudhoogduitse "ot" begin, wat weer "die besit, die rykdom, die erfenis" beteken.[1] Die betekenis van die voornaam Okko is "die (ryk) erfenis". Hierdie naam bestaan nog in die volgende variasies: Okke, Ocko, Oke. As vroulike variant bestaan ook Oka.
Bekende naamdraers
wysigOcko
wysig- Ocko, I. tom Brok (1345–1391), Oos-Friese opperhoof
- Ocko II tom Brok (1407–1435), Oos-Friese opperhoof