Old Man's Child
Noorse black metal musiekgroep
Old Man's Child is 'n Noorse black metal musiekgroep vanaf Oslo. Die groep is gestig deur Thomas Rune Andersen wat die enigste permanente lid van die groep is.[1]
Old Man's Child | |
---|---|
Agtergrondinligting | |
Oorsprong | Oslo, Noorweë |
Genres | Black metal |
Jare aktief | 1993–nou |
Biografie
wysigOld Man's Child was gestig in 1993.
Diskografie
wysigAteljeealbums
wysig- 1996: Born of the Flickering
- 1997: The Pagan Prosperity
- 1998: Ill-Natured Spiritual Invasion
- 2000: Revelation 666 – The Curse of Damnation
- 2003: In Defiance of Existence
- 2005: Vermin
- 2009: Slaves of the World
Verwysings
wysig- ↑ Mike DaRonco (16 Augustus 1999). "Old Man's Child" (in Engels). AllMusic. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Januarie 2011. Besoek op 31 Oktober 2011.