Ole Thestrup
Ole Thestrup (12 Maart 1948 – 2 Februarie 2018) was 'n Deense akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Flickering Lights (2000), Slim Slam Slum (2002), The Green Butchers (2003), en Adam's Apples (2005) en in die televisiereeks Borgen (2010).
Ole Thestrup | |
Geboorte | 12 Maart 1948 |
---|---|
Sterfte | 2 Februarie 2018 (op 69) |
Nasionaliteit | Deens |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1980: Denmark Closed Down
- 2000: Flickering Lights
- 2002: Slim Slam Slum
- 2003: The Green Butchers
- 2005: Adam's Apples
- 2007: The Black Madonna
- 2011: Bubbles
Televisiereekse
wysig- 1982: Een stor familie
- 1986: Jul på slottet
- 1987: Livsbilleder
- 2001: Trafikdengsen
- 2003: Spot
- 2005: Humorakademiet
- 2010: Borgen
- 2012: Pendlerkids
Televisierolprente
wysig- 2002: Pindsvin og tigerbalsam
Video's
wysig- 2008: Fra Alaska til Kenya