Olifantsrivier, Wemmershoekdam
- Vir ander riviere genaamd "Olifantsrivier", sien asseblief die dubbelsinnigheidsblad by Olifantsrivier.
Die Olifantsrivier is 'n klein rivier in die Boland, provinsie Wes-Kaap van Suid-Afrika. Dit mond uit aan die suidebank van die Wemmershoekdam, noordoos van Franschhoek.
Olifantsrivier | |
---|---|
Stroomgebied | Wes-Kaap, Suid-Afrika |
Monding | Wemmershoekdam |
Monding-hoogte | 299 m |
Koördinate: 33°50′13″S 19°26′35″O / 33.83694°S 19.44306°O |
Monding
wysigRoete
wysigVloei in die Boland. Vir ander riviere met dieselfde naam, sien Olifantsrivier (dubbelsinnig).