Olivia Deeble (gebore 4 Augustus 2002) is 'n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente You and Your Stupid Mate (2005), Bloody Mary (2019), en Lucy's Bedtime.

Olivia Deeble
Geboortenaam Olivia Lillian Deeble
Geboorte 4 Augustus 2002 (2002-08-04) (21 jaar oud)
Nasionaliteit Australies
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 2005–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Filmografie wysig

Rolprente wysig

  • 2005: You and Your Stupid Mate
  • 2019: Bloody Mary
  • Lucy's Bedtime

Televisiereekse wysig

  • 2014: Creative Kids
  • 2015: Little Lunch

Eksterne skakels wysig