Olympia, Windhoek
Olympia is ’n suidwestelike voorstad van die Namibiese hoofstad Windhoek. Dit word begrens deur Auasblik in die noorde en Suiderhof in die weste.
Olympia | |
---|---|
Voorstad | |
Koördinate: 22°36′00″S 17°06′00″O / 22.60000°S 17.10000°O | |
Land | Namibië |
Streek | Khomas |
Stad | Windhoek |
Kiesafdeling | Windhoek-Wes |
Stigting | 1980's |
Skakelkodes | 61 |