Omuthiya is die hoofstad van die Namibiese streek van Osjikoto. In 2009 het die dorp 'n bevolking van sowat 11 duisend mense gehad.
Omuthiya | |
---|---|
Straattoneel in Omuthiya | |
Koördinate: 18°21′S 16°34′O / 18.350°S 16.567°O / -18.350; 16.567 | |
Land | Namibië |
Streek | Osjikoto |
Hoogte | 1 021 m (,636,874 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 10 300 |