Onderwerp
Wikimedia dubbelsinnigheidsblad
'n Onderwerp (Latyn: subiectus wat onderliggend beteken) kan verwys na:
- 'n Saak waaroor mense dink of praat. Byvoorbeeld, die onderwerp van 'n artikel op Wikipedia.
- Een van die twee hoofdele van 'n sin: onderwerp (grammatika).
- Ondergeskik stel tot. Byvoorbeeld: Natal is aan Britse gesag onderwerp.